Kitty Hawk, Noord-Carolina

Kitty Hawk is 'n dorp in Dare County, Noord-Carolina, en is 'n deel van wat bekend staan as die North Carolina's Outer Banks.[1] Die bevolking was 3 272 volgens die 2010-sensus.[2] Dit is in die vroeë 18de eeu as Chickahawk gestig.

  1. "Kitty Hawk". Outer Banks Visitors Bureau. Besoek op 5 April 2013.
  2. Staff, Website Services & Coordination. "US Census Bureau 2010 Census Interactive Population Map". www.census.gov (in Engels (VSA)). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Junie 2016. Besoek op 17 Desember 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne